Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chemikus
chemikus [boodskap #133327] Sat, 05 September 2020 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Chemikus.
'n Chemikus.
chemikus
Afbreking: che•mi•kus


Selfstandige naamwoord: chemikus
Meervoud: chemici, chemikusse
Verkleinwoord: chemikussie
Meervoud van verkleining: chemikussies

Betekenis:
• 'n Wetenskaplike wat chemie bestudeer of beoefen.

Gebruik:
• Die onhandige chemikus kan maklik 'n ontploffings in sy laboratorium veroorsaak.

Sinoniem:
• skeikundige

Afgelei:
• biochemikus
• termochemikus

Vertaling:
Engels: chemist
Nederlands: chemicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buikloop
Volgende onderwerp: blesgans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:49:02 UTC 2025