rigtingroer [boodskap #133321] |
Fri, 04 September 2020 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rigtingroer
Afbreking: rig•ting•roer
Samestelling: rigting + roer
Selfstandige naamwoord: rigtingroer
Meervoud: rigtingroere
Verkleinwoord: rigtingroertjie
Meervoud van verkleining: rigtingroertjies
Betekenis:
• 'n Stuurmeganisme van 'n vliegtuig, waarmee die vliegtuig na links of regs gedraai word.
Gebruik:
• Wanneer die rigtingroer na regs draai, draai die vliegtuig ook regs.
Verwant:
• hoogteroer
• rolroer
Vertaling:
Engels: vertical stabilizer, yaw
Nederlands: richtingsroer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|