Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogteroer
hoogteroer [boodskap #133320] Vr., 04 September 2020 20:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26574
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Nommer 2 is die hoogteroer.
Nommer 2 is die hoogteroer.
hoogteroer
Afbreking: hoog•te•roer
Samestelling: hoogte + roer


Selfstandige naamwoord: hoogteroer
Meervoud: hoogteroere
Verkleinwoord: hoogteroertjie
Meervoud van verkleining: hoogteroertjies

Betekenis:
• Een van die stuurmeganismes van 'n vliegtuig wat die vliegtuig vertikaal in hoogte laat styg of daal.

Gebruik:
• Wanneer die hoogteroer opgelig word, lig die vliegtuig se neus en begin die vliegtuig klim.

Verwant:
• rigtingroer
• rolroer

Vertaling:
Engels: elevator
Nederlands: hoogteroer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolroer
Volgende onderwerp: rigtingroer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 22 11:32:51 UTC 2026