sulfied [boodskap #133318] |
Fri, 04 September 2020 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sulfied
Afbreking: sul•fied
Selfstandige naamwoord: sulfied
Meervoud: sulfiede
Betekenis:
• 'n Sout of organiese verbinding tussen swawel en 'n metaal, wat die swawelioon S2− bevat.
Gebruik:
• Daar is baie minerale wat sulfiede is.
Hiperoniem:
• swaelverbinding
Hiponiem:
• kopersulfied
• sinksulfied
• waterstofsulfied
Vertaling:
Engels: sulfide, sulphide
Nederlands: sulfide
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|