blatjang [boodskap #133315] |
Fri, 04 September 2020 16:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blatjang
Afbreking: blat•jang
Selfstandige naamwoord: blatjang
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Soetsuur smaakmiddel van vrugte of groente om kos te geur.
Gebruik:
• Blatjang pas nie net by kerriedisse en ander vleisgeregte nie, maar is ook heerlik op toebroodjies en in souse.
Vertaling:
Engels: chutney
Nederlands: chutney
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|