Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » SMS
SMS [boodskap #133314] Fri, 04 September 2020 13:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n SMS word gestuur.
'n SMS word gestuur.
SMS
Afbreking: SMS


Selfstandige naamwoord: SMS
Meervoud: SMS'e
Verkleinwoord: SMS'ie
Meervoud van verkleining: SMS'sies

Betekenis:
• 'n Kort boodskap wat per selfoon gestuur of ontvang word; afkorting vir "Short Message Service".

Gebruik:
• 'n SMS kan 'n maksimum van 160 karakters lank wees.

Sinoniem:
• teks

Afgelei:
• SMS-sêgoed
• SMS-taal

Vertaling:
Engels: SMS
Nederlands: SMS


Werkwoord: SMS
Verlede tyd: het ge-SMS

Betekenis:
• 'n Kort teksboodskap per selfoon stuur.

Gebruik:
• Ek sal die aanwysing vir jou SMS.

Vertaling:
Engels: to SMS
Nederlands: sms'en

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middagson
Volgende onderwerp: blatjang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:54:34 UTC 2025