Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onraad
onraad [boodskap #133312] Fri, 04 September 2020 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onraad
Afbreking: on•raad


Selfstandige naamwoord: onraad
Meervoud:

Betekenis:
• Dreigende gevaar.

Gebruik:
• Die honde blaf gewoonlik wanneer hulle onraad vermoed.

Spreekwoord:
• Hy merk onraad. [Gevaar vermoed.]

Vertaling:
Engels: trouble, danger, disorder, peril
Nederlands: onraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onaangenaam
Volgende onderwerp: middagson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 20:57:45 UTC 2025