Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onaangenaam
onaangenaam [boodskap #133311] Fri, 04 September 2020 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onaangenaam
Afbreking: on•aan•ge•naam
Samestelling: on- + aangenaam


Byvoeglike naamwoord: onaangenaam
Vergrotende trap: onaangenamer
Oortreffende trap: onaangenaamste
Attributief: onaangename

Betekenis:
• Nie aangenaam nie. Wat 'n negatiewe gevoel oproep.

Gebruik:
• Die vent is uiters onaangenaam.
• Dit was 'n hoogs onaangename ervaring.

Sinoniem:
• aaklig
• afgryslik
• onplesierig
• sleg

Antoniem:
• aangenaam

Afgelei:
• onaangenaamheid

Vertaling:
Engels: not nice, unpleasant, disagreeable, horrible
Nederlands: onaangenaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klimvis
Volgende onderwerp: onraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:18:07 UTC 2025