| klimvis [boodskap #133310] |
Do., 03 September 2020 20:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26261 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Klimvisse
klimvis
Afbreking: klim•vis
Samestelling: klim + vis
Selfstandige naamwoord: klimvis
Meervoud: klimvisse
Verkleinwoord: klimvissie
Meervoud van verkleining: klimvissies
Betekenis:
• 'n Vis met amfibiese gewoontes, genus Periophthalmus.
Gebruik:
• Wat die klimvis merkwaardig maak, is sy gewoonte om bo die watervlak aan rotse, stamme of stingels vas te klou.
Vertaling:
Engels: mudskipper, goby
Nederlands: slijkspringer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|