verdof [boodskap #133309] |
Thu, 03 September 2020 20:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdof
Afbreking: ver•dof
Samestelling: ver- + dof
Werkwoord: verdof
Verlede tyd: het verdof
Teenwoordige deelwoord: verdoffende
Verlede deelwoord: verdofte
Betekenis:
• Om dof of dowwer te maak; stadig uitdoof.
Gebruik:
• Soms gebeur dit dat die lig binne ons verdof.
Afgelei:
• verdoffing
• verdofskakelaar
Vertaling:
Engels: to tarnish, dim, become dull
Nederlands: verdoffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|