Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tamaai
tamaai [boodskap #133308] Thu, 03 September 2020 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tamaai
Afbreking: ta•maai


Byvoeglike naamwoord: tamaai
Vergrotende trap: tamaaier
Oortreffende trap: tamaaiste
Attributief: tamaaie

Betekenis:
• Vreeslik groot.

Gebruik:
• Die korrupte amptenare kry tamaai salarisse en lekker vet onverdiende pensioene.

Sinoniem:
• enorm
• kolossaal
• massief
• reusagtig

Vertaling:
Engels: huge, colossal, gigantic
Nederlands: tamaai

Nota:
• Van Maleis-Portugese oorsprong.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedevaart
Volgende onderwerp: verdof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:06:10 UTC 2025