bedevaart [boodskap #133307] |
Thu, 03 September 2020 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedevaart
Afbreking: be•de•vaart
Selfstandige naamwoord: bedevaart
Meervoud: bedevaarte
Verkleinwoord: bedevaartjie
Meervoud van verkleining: bedevaartjie
Betekenis:
• Reis na 'n plek wat 'n besondere betekenis het binne 'n bepaalde godsdiens.
Gebruik:
• 'n Bedevaart na Mekka kan die hoogtepunt in 'n Moslem se lewe wees.
Sinoniem:
• pelgrimsreis
• pelgrimstog
Afgelei:
• bedevaartganger
• bedevaartplek
Vertaling:
Engels: pilgrimage
Nederlands: bedevaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|