uitstaan [boodskap #133306] |
Thu, 03 September 2020 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitstaan
Afbreking: uit•staan
Samestelling: uit + staan
Werkwoord: staan uit, uitstaan
Verlede tyd: het uitgestaan
Betekenis:
• Maklik sigbaar, omdat dit anders as die res is.
• Verduur en verdra; duld.
Gebruik:
• Met daai rok sal jy in 'n skade uitstaan.
• Hy kon nie meer die pyn uitstaan nie.
Afgelei:
• uitstaande
• uitstaantand
Vertaling:
Engels: to stand out; to endure, bear, tolerate
Nederlands: uitstaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|