afskrif [boodskap #133305] |
Thu, 03 September 2020 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskrif
Afbreking: af•skrif
Selfstandige naamwoord: afskrif
Meervoud: afskrifte
Verkleinwoord: afskriffie
Meervoud van verkleining: afskriffies
Betekenis:
• 'n Kopie of reproduksie van 'n dokument of ander voorwerp.
Gebruik:
• Bring 'n afskrif van jou munisipale rekening saam.
Sinoniem:
• afdruk
• kopie
Vertaling:
Engels: copy, duplicate, transcription, reproduction
Nederlands: afschrift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|