terselfdertyd [boodskap #133303] |
Do, 03 September 2020 18:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terselfdertyd
Afbreking: ter•self•der•tyd
Bywoord: terselfdertyd
Betekenis:
• Dui aan dat die gebeurtenis in dieselfde tydvak plaasvind.
Gebruik:
• 'n Sirkel kan nie terselfdertyd 'n vierkant wees nie – en mens kan ook nie tegelyk twee teenstrydige belange dien nie.
Vertaling:
Engels: simultaneously, at the same time
Nederlands: tezelfdertijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|