geweldig [boodskap #133302] |
Thu, 03 September 2020 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geweldig
Afbreking: ge•wel•dig
Byvoeglike naamwoord: geweldig
Vergrotende trap: geweldiger
Oortreffende trap: geweldigste
Attributief: geweldige
Betekenis:
• Besonder baie; enorm.
• Met groot krag.
Gebruik:
• Ons het die vakansie geweldig baie geniet.
• 'n Geweldige golf het die boot getref en oor die dek gespoel.
Afgelei:
• geweldigheid
Vertaling:
Engels: tremendous, enormous; powerful, mighty, violent
Nederlands: geweldig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|