Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ryswyn
ryswyn [boodskap #133300] Thu, 03 September 2020 14:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ryswyn
Ryswyn
ryswyn
Afbreking: rys•wyn
Samestelling: rys + wyn


Selfstandige naamwoord: ryswyn
Meervoud: ryswyne
Verkleinwoord: ryswyntjie
Meervoud van verkleining: ryswyntjies

Betekenis:
• 'n Japanse alkoholiese drank wat onder andere van rys gebrou word.

Gebruik:
Ryswyn kan koud, by kamertemperatuur, of warm gedrink word.

Afgelei:
• ryswynasyn

Vertaling:
Engels: sake, rice wine
Japannees: 酒
Nederlands: rijstwijn, sake

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opneem
Volgende onderwerp: oerwoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:49:11 UTC 2025