pletbaar [boodskap #133296] |
Thu, 03 September 2020 14:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pletbaar
Afbreking: plet•baar
Byvoeglike naamwoord: pletbaar
Vergrotende trap: pletbaarder
Oortreffende trap: pletbaarste
Attributief: pletbare
Partitief: pletbaars
Betekenis:
• Wat plat gemaak kan word. Die eienskap om (soos metale) onder druk te vervorm.
Gebruik:
• Goud is die mees rekbare en die mees pletbare materiaal ter wêreld.
Sinoniem:
• hamerbaar
• smeebaar
Afgelei:
• pletbaarheid
Vertaling:
Engels: malleable, crushable
Nederlands: pletbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|