briesend [boodskap #133290] |
Wed, 02 September 2020 20:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
briesend
Afbreking: brie•send
Byvoeglike naamwoord: briesend
Vergrotende trap: briesender
Oortreffende trap: briesendste
Attributief: briesende
Betekenis:
• Woedend kwaad; die hoenders in.
Gebruik:
• Pa was briesend toe ek die venter se ruit uitslaan.
Sinoniem:
• ontstoke
• rasend
• woedend
Vertaling:
Engels: roaring, furious, raging
Nederlands: briesend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|