Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildsplaas
wildsplaas [boodskap #133289] Wed, 02 September 2020 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wildsplaas
Afbreking: wilds•plaas
Samestelling: wild + -s- + plaas


Selfstandige naamwoord: wildsplaas
Meervoud: wildsplase
Verkleinwoord: wildsplasie
Meervoud van verkleining: wildsplasies

Betekenis:
• Plaas waarop daar met wild geboer word.

Gebruik:
• Die wildsplaas het na raming sowat 10 elande, 20 koedoes, 500 rooibokke en selfs 'n paar sebras, kameelperde en ander kleiner wildsoorte.

Verwant:
• wildboerdery

Vertaling:
Engels: game farm
Nederlands: wildboerderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoedlokval
Volgende onderwerp: briesend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:44:07 UTC 2025