hanger [boodskap #133283] |
Tue, 01 September 2020 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hanger
Afbreking: hanger
Selfstandige naamwoord: hanger
Meervoud: hangers
Verkleinwoord: hangertjie
Meervoud van verkleining: hangertjies
Betekenis:
• Voorwerp waaraan mens iets kan hang, soos 'n klerehanger.
• Hangende sieraad; halssnoer (gewoonlik as verkleinwoord).
Gebruik:
• Sy hang sy hemp op 'n hanger in die hangkas.
• Sy dra 'n pragtige hangertjie.
Vertaling:
Engels: hanger; jewel that hangs, pendant
Nederlands: hanger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|