Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitreën
uitreën [boodskap #133282] Tue, 01 September 2020 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitreën
Afbreking: uit•re•ën
Samestelling: uit + reën


Werkwoord: reën uit, uitreën
Verlede tyd: het uitgereën

Betekenis:
• As gevolg van reënval uitstel of aflas.

Gebruik:
• Het julle 'n plan B vir ingeval die braai uitreën?

Vertaling:
Engels: to rain out
Nederlands: uitregenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woud
Volgende onderwerp: hanger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:49:16 UTC 2025