wraak [boodskap #133280] |
Tue, 01 September 2020 13:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wraak
Afbreking: wraak
Selfstandige naamwoord: wraak
Meervoud: –
Betekenis:
• Vergelding vir 'n onreg wat gepleeg is.
Gebruik:
• 'n Mens kan nie een moord met 'n ander vergeld nie, die wraak kom ons nie toe nie.
Afgelei:
• weerwraak
• wraakaanval
• wraakbaar
• wraakgedagte
• wraakgevoel
• wraakgierig
• wraaklus
• wraakneming
• wraaksug
Vertaling:
Engels: revenge, vengeance
Nederlands: wraak
Werkwoord: wraak
Verlede tyd: het gewraak
Betekenis:
• Iemand wat 'n mens kwaad aangedoen het daarvoor terugkry.
Gebruik:
• Sy wil wraak neem.
Vertaling:
Engels: to take revenge
Nederlands: wraken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|