Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mompel
mompel [boodskap #133279] Tue, 01 September 2020 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mompel
Afbreking: mom•pel


Werkwoord: mompel
Verlede tyd: het gemompel

Betekenis:
• Om onduidelik te praat; geluide maak wat nie maklik verstaan word nie.

Gebruik:
• Hy mompel ontevrede, draai om en loop weg.

Afgelei:
• mompelaar
• mompeling

Verwant:
• brom
• mor

Vertaling:
Engels: to mumble, mutter
Nederlands: mompelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protesteer
Volgende onderwerp: wraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:50:41 UTC 2025