Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protesteer
protesteer [boodskap #133278] Tue, 01 September 2020 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
protesteer
Afbreking: pro•te•steer


Werkwoord: protesteer
Verlede tyd: het geprotesteer

Betekenis:
• Beswaar aanteken.

Gebruik:
• Ons protesteer te min, terwyl te veel onreg maar late aanvaar word!

Vertaling:
Engels: to protest, object, disagree
Nederlands: protesteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vendetta
Volgende onderwerp: mompel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:04:12 UTC 2025