lenterok [boodskap #133276] |
Tue, 01 September 2020 11:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lenterok
Afbreking: len•te•rok
Samestelling: lente + rok
Selfstandige naamwoord: lenterok
Meervoud: lenterokke
Verkleinwoord: lenterokkie
Meervoud van verkleining: lenterokkies
Betekenis:
• 'n Vrolike rok vir die lente.
Gebruik:
• Sy dra 'n helderkleurige lenterokkie.
Vertaling:
Engels: spring skirt
Nederlands: lenterok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|