Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boutknipper
boutknipper [boodskap #133274] Tue, 01 September 2020 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boutknipper.
'n Boutknipper.
boutknipper
Afbreking: bout•knip•per
Samestelling: bout + knipper


Selfstandige naamwoord: boutknipper
Meervoud: boutknippers
Verkleinwoord: boutknippertjie
Meervoud van verkleining: boutknippertjies

Betekenis:
• Groot, sterk snytang wat deur metaal (soos boute en kettings) kan knip.

Gebruik:
• Die diewe het toegang tot die huis verkry deur die diefwering met 'n boutknipper te knip.

Vertaling:
Engels: bolt cutter
Nederlands: betonschaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bynier
Volgende onderwerp: lentedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:39:43 UTC 2025