bynier [boodskap #133273] |
Tue, 01 September 2020 07:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bynier
Afbreking: by•nier
Selfstandige naamwoord: bynier
Meervoud: byniere
Verkleinwoord: byniertjie
Meervoud van verkleining: byniertjies
Betekenis:
• 'n Klein orgaan bo-op elke nier, deel van die endokriene stelsel wat die liggaam se hormone reguleer.
Gebruik:
• Die byniere skei o.a. hormone soos adrenalien en kortikosteroïede af.
Afgelei:
• byniermurg
• bynierskors
• bynierstof
Vertaling:
Engels: adrenal glands
Nederlands: bijnier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|