motorvoertuig [boodskap #133272] |
Tue, 01 September 2020 07:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorvoertuig
Afbreking: mo•tor•voer•tuig
Samestelling: motor + voertuig
Selfstandige naamwoord: motorvoertuig
Meervoud: motorvoertuie
Verkleinwoord: motorvoertuigie
Meervoud van verkleining: motorvoertuigies
Betekenis:
• 'n Voertuig wat met sy eie motor (enjin) aangedryf word.
Gebruik:
• Verskillende tipes motorvoertuie sluit in motorkarre (sedans), busse, vragmotors, motorfietse en bakkies.
Sinoniem:
• kar
• motor
• motorkar
Vertaling:
Engels: motorised vehicle
Nederlands: motorvoertuig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|