okkultasie [boodskap #133271] |
Mon, 31 August 2020 20:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
okkultasie
Afbreking: ok•kul•ta•sie
Selfstandige naamwoord: okkultasie
Meervoud: okkultasies
Betekenis:
• Verduistering van 'n hemelliggaam deur 'n ander hemelliggaam wat tussenbeide kom.
Gebruik:
• In die geval van 'n okkultasie van Saturnus deur die Maan verdwyn die planeet 'n ruk lank agter die maan.
Sinoniem:
• verduistering
Afgelei:
• radio-okkultasie
Vertaling:
Engels: occultation
Nederlands: occultatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|