Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapana
kapana [boodskap #133266] So, 30 Augustus 2020 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kapana
Afbreking: ka•pa•na


Selfstandige naamwoord: kapana
Meervoud: kapanas

Betekenis:
• 'n Straatbesigheid wat braaivleis gaargemaak, ook die repies vleis wat so verkoop word.

Gebruik:
• Dit is bykans onmoontlik vir gesondheidsinspekteurs om sjebeens en kapanas te reguleer.

Afgelei:
• kapanabesigheid
• kapana-onderneming
• kapanasindikaat

Vertaling:
Engels: kapana
Oshiwambo: okapana

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbode
Volgende onderwerp: megalomanie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 17:51:29 MGT 2024