verbode [boodskap #133265] |
Sun, 30 August 2020 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbode
Afbreking: ver•bo•de
Byvoeglike naamwoord: verbode
Attributief: verbode
Betekenis:
• Wat verbied is en nie gedoen mag word nie.
Gebruik:
• Rook is verbode.
Spreekwoord:
• Verbode vrugte smaak die lekkerste. [Wat ons belet word, wil ons die graagste hê.]
Vertaling:
Engels: prohibited, forbidden
Nederlands: verboden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|