sjarmant [boodskap #133264] |
Sun, 30 August 2020 19:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sjarmant
Afbreking: sjar•mant
Byvoeglike naamwoord: sjarmant
Vergrotende trap: sjarmanter
Oortreffende trap: sjarmantste
Attributief: sjarmante
Betekenis:
• Aangenaam en aantreklik in omgang; bekoorlik.
Gebruik:
• Die skoonheidskoningin is slim en sjarmant, waarlik 'n rare kombinasie!
Afgelei:
• sjarmantheid
Verwant:
• sjarme
Vertaling:
Engels: charming
Nederlands: charmant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|