tatoeëer [boodskap #133263] |
So, 30 Augustus 2020 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tatoeëer
Afbreking: ta•toe•ëer
Werkwoord: tatoeëer
Verlede tyd: het getatoeëer
Betekenis:
• 'n Permanente tekening met naald en ink op die vel aanbring.
Gebruik:
• Jy kan jou laat tatoeëer, maar dink net hoe dit gaan lyk as jy oud is en jou velle begin hang.
Afgelei:
• tatoeëerder
• tatoeëermerk
• tatoeëring
Vertaling:
Engels: to tattoo
Nederlands: tatoeëren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|