UITROEPWOORDE [boodskap #133255] |
Sun, 30 August 2020 13:21 |
|
Prodesse omnibus
Boodskappe: 5 Geregistreer: August 2020
Karma: 1
|
Junior Lid |
|
|
UITROEPWOORDE
Uitroepe! van verbasing, ongeloof, ontsteltenis, verwondering.
ag nee!
allamagtag!
allamagtig!
allamapstieks!
allamensig!
allawêreld!
allemagtig!
allemensig!
allemintag!
allewêreld!
bid jou aan!
deksels!
duiwel!
duiwelsdood!
gedoriewaar
genugtig!
gits!
goeiste!
gommeslaai!
hete!
hierts!
hygend hert!
inderbloed!
jandoriewaar!
jislaaik!
jitte
klipsteen!
liewe aarde!
liewe ouers!
liewe vader!
magtag!
magtie!
magtig!
mapstieks!
maskas!
mastig!
matjiesgoed!
my hemel!
my magtig!
nou toe nou!
O gaats!
O Griet!
O hel!
O my grote Griet!
O vader!
ongelooflik!
op dees aarde!
so wragtag!
sowaar!
vader ons!
vader weet!
vaderland!
verbrands!
verdomp!
vervlaks!
vervloeks
waaragtig!
wat de joos!
wraggies!
wragtag!
wragtig!
Vul aan asseblief
|
|
|
Re: UITROEPWOORDE [boodskap #133256 is 'n antwoord op boodskap #133255] |
Sun, 30 August 2020 13:48 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 525 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Hier is nog 'n paar:
* Aitsa!
* Blikkies Boekwurm!
* Die Vader behoede ons!
* Goeie donner!
* Hiert!
* Goeie genugtig!
* Goeie genade!
* Grote griet!
* Jy wil wat?!
* Liewe hemel, Genis!
* O gits!
* Vader van genade!
|
|
|