genoom [boodskap #133252] |
Sun, 30 August 2020 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genoom
Afbreking: ge•noom
Selfstandige naamwoord: genoom
Meervoud: genome
Betekenis:
• Die genetiese materiaal in die chromosome van 'n organisme wat uit DNS of (in sommige virusse) uit RNS bestaan.
Gebruik:
• Die menslike genoom kan vergelyk word met die aanwysings in 'n resepteboek.
Afgelei:
• genoomkaart
• genoomprojek
• genoomvolgorde
• mensgenoomprojek
Vertaling:
Engels: genome
Nederlands: genoom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|