dagtyd [boodskap #133247] |
Sun, 30 August 2020 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dagtyd
Afbreking: dag•tyd
Samestelling: dag + tyd
Selfstandige naamwoord: dagtyd
Meervoud: dagtyde
Verkleinwoord: dagtydjie
Meervoud van verkleining: dagtydjies
Betekenis:
• Enige tyd gedurende die dag; bedags.
Gebruik:
• Die beste TV-programme word in spitstyd uitgesaai, in teenstelling met dagtyd wanneer die kykertal minder is.
Vertaling:
Engels: daytime
Nederlands: overdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|