ampul [boodskap #133245] |
Sun, 30 August 2020 06:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ampul
Afbreking: am•pul
Selfstandige naamwoord: ampul
Meervoud: ampulle
Betekenis:
• 'n Klein verseëlde bussie met 'n ent- of spuitstof.
Gebruik:
• Wanneer medikasie uit 'n ampul in 'n spuit ingesuig word, vorm daar dikwels lugborrels in die spuit wat uitgeskud moet word.
Vertaling:
Engels: ampoule
Nederlands: ampul
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|