Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spandeer
spandeer [boodskap #133244] Sat, 29 August 2020 21:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spandeer
Afbreking: span•deer


Werkwoord: spandeer
Verlede tyd: het gespandeer

Betekenis:
• Iets uitgee of gebruik (soos geld of tyd).

Gebruik:
• 'n Mens moenie meer spandeer as wat jy verdien nie.

Sinoniem:
• uitgee
• verkwis

Vertaling:
Engels: to spend
Nederlands: uitgeven

Nota:
• Mens spandeer geld, maar bestee tyd, of bring tyd deur. Om "tyd te spandeer'" is 'n direkte vertaling uit die Engels.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steekwapen
Volgende onderwerp: ampul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:51:05 UTC 2025