Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steekwapen
steekwapen [boodskap #133243] Sat, 29 August 2020 20:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
steekwapen
Afbreking: steek•wa•pen
Samestelling: steek + wapen


Selfstandige naamwoord: steekwapen
Meervoud: steekwapens
Verkleinwoord: steekwapentjie
Meervoud van verkleining: steekwapentjies

Betekenis:
• 'n Skerp wapen waarmee iemand gesteek kan word.

Gebruik:
• Die polisie het tydens die klopjag op vuurwapens en steekwapens beslag gelê.

Hiponiem:
• bajonet
• dolk
• floret
• harpoen
• mes
• spies
• swaard

Vertaling:
Engels: stabbing weapon
Nederlands: steekwapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdaadtoneel
Volgende onderwerp: spandeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:58:44 UTC 2025