Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misdaadtoneel
misdaadtoneel [boodskap #133242] Sat, 29 August 2020 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
misdaadtoneel
Afbreking: mis•daad•to•neel
Samestelling: misdaad + toneel
Uitspraak: /ˈməs.dɑː.tʊə̯ˌnɪe̯l/


Selfstandige naamwoord: misdaadtoneel
Meervoud: misdaadtonele
Verkleinwoord: misdaadtoneeltjie
Meervoud van verkleining: misdaadtoneeltjies

Betekenis:
• Die plek waar 'n misdaad plaasgevind het.

Gebruik:
• Die polisie het die misdaadtoneel afgekamp.

Vertaling:
Engels: crime scene
Nederlands: plaats delict

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: salaris
Volgende onderwerp: steekwapen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:59:51 UTC 2025