maaltyd [boodskap #133240] |
Sat, 29 August 2020 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maaltyd
Afbreking: maal•tyd
Samestelling: maal + tyd
Selfstandige naamwoord: maaltyd
Meervoud: maaltye
Verkleinwoord: maaltydjie
Meervoud van verkleining: maaltydjies
Betekenis:
• Geleentheid waartydens daar geëet word, ook die kos wat vir so 'n geleentheid voorberei is.
Gebruik:
• Eet jy twee of drie maaltye per dag?
Spreekwoord:
• Wie nie pas op sy tyd, is sy maaltyd kwyt. [Wie laat kom, kry geen kos nie.]
Sinoniem:
• ete
• maal
Afgelei:
• driegangmaaltyd
• hoofmaaltyd
Vertaling:
Engels: meal, repast
Nederlands: maaltijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|