turf [boodskap #133239] |
Sat, 29 August 2020 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
turf
Afbreking: turf
Selfstandige naamwoord: turf
Meervoud: turf
Verkleinwoord: turf
Meervoud van verkleining: turf
Betekenis:
• 'n Keierige soort grond; turfgrond.
Gebruik:
• Turf is geneig om uit te sit as dit nat is en te kraak as dit droog is.
Spreekwoord:
• Sy turf sit. [Dis klaarpraat met hom; sy plan het misluk.]
Afgelei:
• turfagtig
Vertaling:
Engels: clayey soil, peat, turf
Nederlands: turf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|