grootheidswaansin [boodskap #133238] |
Sat, 29 August 2020 19:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grootheidswaansin
Afbreking: groot•heids•waan•sin
Selfstandige naamwoord: grootheidswaansin
Meervoud: –
Betekenis:
• Geestesversteuring wat daartoe lei dat iemand sy eie belangrikheid totaal oorskat.
Gebruik:
• Sommige van ons ministers ly oënskynlik aan grootheidswaansin.
Sinoniem:
• grootheidswaan
• megalomanie
• selfoorskatting
Vertaling:
Engels: megalomania
Nederlands: grootheidswaanzin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|