Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
poema
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
poema
[
boodskap #133237
]
Sat, 29 August 2020 19:02
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Poema.
poema
Afbreking: poe•ma
Uitspraak: /ˈpumɑ/
Selfstandige naamwoord:
poema
Meervoud:
poemas
Verkleinwoord:
poematjie
Meervoud van verkleining:
poematjies
Betekenis:
• Groot katsoort van die Amerikas,
Puma concolor
.
Gebruik:
• Ondanks die
poema
se bonkige voorkoms is hy nader verwant aan die kleiner katsoorte as aan die leeu, gevolglik was die benaming bergleeu nog altyd misleidend.
Sinoniem:
• (
verouderd
) bergleeu
Vertaling:
Engels: cougar, puma, painter, silver lion, mountain lion
Nederlands: poema, bergleeuw, zilverleeuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
skild
Volgende onderwerp:
grootheidswaansin
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 10 22:04:08 UTC 2025