Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rêrig
rêrig [boodskap #133235] Sat, 29 August 2020 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rêrig
Afbreking: rê•rig


Bywoord: rêrig

Betekenis:
• (informeel) Verkorting van regtig.

Gebruik:
Rêrig, kan dit waar wees?

Sinoniem:
• werklik
• waarlik

Vertaling:
Engels: really, truly
Nederlands: werkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groef
Volgende onderwerp: skild
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:42:02 UTC 2025