Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oprig
oprig [boodskap #133232] Sat, 29 August 2020 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oprig
Afbreking: op•rig
Samestelling: op + rig


Werkwoord: rig op, oprig
Verlede tyd: het opgerig

Betekenis:
• In vertikale stand bring.
• 'n Instelling in die lewe roep; tot stand bring; vestig.

Gebruik:
• Waar wil jy die standbeeld oprig?
• Ons gaan 'n nuwe maatskappy oprig.

Antoniem:
• afbreek

Afgelei:
• oprigter
• oprigting

Vertaling:
Engels: to lift up, erect; to establish, found
Nederlands: oprichten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: oplig
Volgende onderwerp: orrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:01:42 UTC 2025