oplig [boodskap #133231] |
Sat, 29 August 2020 14:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oplig
Afbreking: op•lig
Samestelling: op + lig
Werkwoord: lig op, oplig
Verlede tyd: het opgelig
Betekenis:
• Van die grond in die lug in stoot; na 'n hoër posisie vat.
• Die gemoed verbeter; iemand opbeur.
Gebruik:
• Kan jy asseblief die sak oplig en op die tafel sit?
• Jy moet jou trane afvee, jou kop oplig en die wêreld reguit in die oë kyk.
Sinoniem:
• optel
Antoniem:
• neersit
Afgelei:
• opligter
• opligtery
• opligting
Vertaling:
Engels: to lift up
Nederlands: optillen, oplichten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|