forseer [boodskap #133226] |
Sat, 29 August 2020 11:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
forseer
Afbreking: for•seer
Uitspraak: /fɔrˈsɪə̯r/
Werkwoord: forseer
Verlede tyd: het forseer, het geforseer
Teenwoordige deelwoord: forserende
Betekenis:
• Met dwang bewerkstellig.
Gebruik:
• Hy forseer die stram venster oop.
Sinoniem:
• dwing
• noop
• verplig
Vertaling:
Engels: to force, coerce, compel
Nederlands: forceren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|