Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensdom
mensdom [boodskap #133223] Sat, 29 August 2020 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensdom
Afbreking: mens•dom
Uitspraak: /ˈmɛns.dɔm/


Selfstandige naamwoord: mensdom
Meervoud:

Betekenis:
• Alle mense van alle plekke en tye saam as 'n groep.

Gebruik:
• Die mensdom is, meer as enige ander biologiese spesie, in staat om sy omgewing tot sy eie voordeel te verander.

Sinoniem:
• mensegeslag
• mensheid

Vertaling:
Engels: mankind, humanity
Nederlands: mensdom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hupstoot
Volgende onderwerp: voedselgewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:39:29 UTC 2025